LUKAS 6:16 - Compare All Versions

LUKAS 6:16 AFR83 (Afrikaans 1983)

en Judas Iskariot wat die verraaier geword het.

LUKAS 6:16 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskáriot, wat die verraaier geword het.

LUKAS 6:16 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Judas (seun van Jakobus), Judas Iskariot (wat Hom later uitgelewer het).

LUKAS 6:16 DB (Die Boodskap)

Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskariot (hy het Jesus later verraai).

LUKAS 6:16 ABA (Bybel vir almal)

Judas seun van Jakobus, en Judas Iskariot wat later vir Jesus verraai het.

LUKAS 6:16 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

en Judas, die seun van Jakobus, en Judas Iskariot, wat 'n verraaier geword het.

LUKAS 6:16 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Judas, die broer van Jakobus, en Judas Iskariot, wat ook die verraaier was.