LUKAS 6:12
LUKAS 6:12 Bybel vir almal (ABA)
Nie lank daarna nie het Jesus na die berg gegaan om daar te bid. Hy het die hele nag tot God gebid.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Hy het in daardie dae uitgegaan na die berg om te bid en die nag in die gebed tot God deurgebring.
Deel
Lees LUKAS 6LUKAS 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
In daardie tyd het Jesus uitgegaan na die berg toe om te bid en die hele nag deurgebring in gebed tot God.
Deel
Lees LUKAS 6