YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 4:4

LUKAS 4:4 Bybel vir almal (ABA)

Maar Jesus het vir hom gesê: “In die Ou Testament is geskryf: ‘ 'n Mens lewe nie net van brood nie.’ ”

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Jesus antwoord hom: “Daar is geskrywe: 'n Mens leef nie net van brood nie. ”

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar Jesus antwoord hom: “Daar staan geskryf, ‘Van brood alleen sal die mens nie leef nie.’ ”

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Jesus antwoord hom en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:4 Die Boodskap (DB)

Maar Jesus het geantwoord: “Daar staan in die Bybel: ‘’n Mens leef nie net van brood nie. God se Woord is belangriker as kos.’”

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het vir hom gesê: “Nee! Die Skrif sê: ‘’n Mens het meer as brood nodig om van te lewe.’”

Deel
Lees LUKAS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's