YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 4:15

LUKAS 4:15 Bybel vir almal (ABA)

Jesus het vir hulle in die sinagoges geleer, en almal het gedink Hy is wonderlik.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

en Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het die mense in die sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het die mense in hulle •sinagoges geleer, en almal het met lof van Hom gepraat.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Hy het in hulle sinagoges geleer, terwyl Hy deur almal verheerlik is.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:15 Die Boodskap (DB)

Jesus het oral in die sinagoges gepreek waar die Jode bymekaargekom het om God te aanbid. Die mense het groot respek vir Jesus gehad.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys.

Deel
Lees LUKAS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's