LUKAS 4:14
LUKAS 4:14 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het teruggegaan na Galilea. Die Heilige Gees het Hom sterk gemaak. In Galilea het al die mense oor Jesus gepraat.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n gerug aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het na Galilea toe teruggegaan vol van die krag van die Gees, en berigte oor Hom het deur die hele omgewing versprei.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vol van die krag van die Gees, het Jesus na Galilea teruggegaan, en die nuus oor Hom het deur die hele omgewing versprei.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n roem van Hom uitgegaan in die hele omtrek.
Deel
Lees LUKAS 4