YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 4:13

LUKAS 4:13 Bybel vir almal (ABA)

Die duiwel het opgehou probeer om Jesus verkeerd te laat doen, en hy het weggegaan van Hom. Later het hy weer gekom.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die duiwel met al die versoekings klaar was, het hy Jesus 'n tyd lank met rus gelaat.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Duiwel het, nadat hy met al hierdie versoekings klaar was, vir 'n tyd lank van Jesus weggebly.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe die duiwel al die versoeking beëindig het, het hy 'n tyd lank van hom gewyk.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:13 Die Boodskap (DB)

Daarna het die duiwel moed opgegee. Hy het padgegee en Jesus ’n ruk lank uitgelos.

Deel
Lees LUKAS 4

LUKAS 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die duiwel Jesus klaar versoek het, het hy Hom verlaat tot die volgende geleentheid.

Deel
Lees LUKAS 4
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's