LUKAS 4:12
LUKAS 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus antwoord hom: “Die Skrif sê ook, ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:12 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir die duiwel geantwoord: “God het ook in die Ou Testament gesê: ‘ Jy moenie vir jou God die Here iets vra wat jy nie mag vra nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is gesê: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus antwoord hom: “Daar is gesê: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Jesus antwoord hom: “Die Skrif sê ook, ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus antwoord en sê vir hom: Daar is gesê: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Deel
Lees LUKAS 4