LUKAS 4:11
LUKAS 4:11 Bybel vir almal (ABA)
en “hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie.”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
“en ook: “Op hulle hande sal hulle jou dra sodat jy nie jou voet teen 'n klip sal stamp nie. ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en ook, “ ‘Op hulle hande sal hulle jou dra, sodat jy nie dalk teen 'n klip jou voet stamp nie.’ ”
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle moet jou in hul hande dra, sodat jy nie ooit jou voet teen 'n klip stamp nie.
Deel
Lees LUKAS 4