LUKAS 4:1
LUKAS 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weggegaan van die Jordaan-rivier. Die Heilige Gees was in Jesus en die Gees het Hom na die woestyn gelei.
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vol van die Heilige Gees, het Jesus van die Jordaan teruggekeer en is deur die Gees in die woestyn gelei
Deel
Lees LUKAS 4LUKAS 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus, vol van die Heilige Gees, het van die Jordaan af teruggekeer en is deur die Gees na die woestyn gelei
Deel
Lees LUKAS 4