LUKAS 24:7
LUKAS 24:7 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê God sal Hom, die Seun van die mens, vir sondige mense gee om dood te maak, hulle sal Hom kruisig, maar Hy sal op die derde dag weer lewe.”
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die Seun van die mens moet oorgelewer word in die hande van sondige mense en gekruisig word en op die derde dag opstaan.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê het: Die Seun van die mens moet uitgelewer word in die hande van sondige mense, gekruisig word, en op die derde dag opstaan.”
Deel
Lees LUKAS 24