LUKAS 24:53 - Compare All Versions
LUKAS 24:53 ABA (Bybel vir almal)
Hulle het elke dag na die tempel gegaan en hulle het God geprys.
Deel
LUKAS 24 ABALUKAS 24:53 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hulle was gedurig in die tempel en het God geprys en gedank. Amen.
Deel
LUKAS 24 AFR53LUKAS 24:53 AFR83 (Afrikaans 1983)
Daar het hulle die hele tyd by die tempel gebly en God geprys.
Deel
LUKAS 24 AFR83LUKAS 24:53 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
En hulle het God voortdurend in die tempelterrein bly prys.
Deel
LUKAS 24 AFR20LUKAS 24:53 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle was voortdurend in die tempel en het God geprys en geseën. Amen.
Deel
LUKAS 24 CAB23LUKAS 24:53 DB (Die Boodskap)
Hulle was baie opgewonde oor alles wat hulle gesien en beleef het. In Jerusalem het hulle elke dag na die tempel toe gegaan om God te dien en te eer.
Deel
LUKAS 24 DBLUKAS 24:53 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Daar het hulle al hulle tyd in die tempel deurgebring en God geloof.
Deel
LUKAS 24 NLV