LUKAS 24:52 - Compare All Versions
LUKAS 24:52 ABA (Bybel vir almal)
Die apostels het Jesus aanbid en daarna het hulle teruggegaan na Jerusalem. Hulle was baie bly.
Deel
LUKAS 24 ABALUKAS 24:52 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.
Deel
LUKAS 24 AFR53LUKAS 24:52 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem toe teruggegaan.
Deel
LUKAS 24 AFR83LUKAS 24:52 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hulle het Hom aanbid, en met groot blydskap na Jerusalem teruggekeer.
Deel
LUKAS 24 AFR20LUKAS 24:52 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem teruggekeer.
Deel
LUKAS 24 CAB23LUKAS 24:52 DB (Die Boodskap)
Die apostels het op hulle knieë neergeval en Jesus aanbid terwyl Hy van hulle af weggegaan het. Daarna het hulle na Jerusalem toe teruggestap.
Deel
LUKAS 24 DBLUKAS 24:52 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Hulle het toe neergeval en Hom aanbid. Daarna het hulle met groot vreugde teruggegaan na Jerusalem toe.
Deel
LUKAS 24 NLV