LUKAS 24:47
LUKAS 24:47 Bybel vir almal (ABA)
Daar is geskryf dat die mense wat in God glo, vir al die volke moet vertel dat God mense se sondes vergewe as hulle in Christus glo en as hulle verander en lewe soos God wil hê. Julle moet in Jerusalem begin
LUKAS 24:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig word aan al die nasies, van Jerusalem af en verder.
LUKAS 24:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
en in sy Naam moet bekering en vergewing van sondes aan al die nasies verkondig word, van Jerusalem af en verder.’
LUKAS 24:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en dat in sy Naam bekering tot die vergewing van sondes aan alle nasies verkondig moet word. Julle moet by Jerusalem begin
LUKAS 24:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dat bekering en vergewing van sondes in sy Naam verkondig moet word onder al die nasies, vanaf Jerusalem.
LUKAS 24:47 Die Boodskap (DB)
Wel, van nou af gaan julle hierdie goeie nuus wêreldwyd oorvertel; van hier in Jerusalem af tot aan die uithoeke van die wêreld. Julle moet vir ander mense sê om hulle sondes te laat staan en dat hulle hulle tot God moet bekeer. Sê vir hulle dat al hulle sondes vergewe word wanneer hulle in My glo.