LUKAS 24:41
LUKAS 24:41 Bybel vir almal (ABA)
Hulle was bly maar hulle kon nie glo wat hulle sien nie en hulle het nie geweet wat om te sê nie. Toe vra Jesus vir hulle: “Het julle hier iets wat Ek kan eet?”
LUKAS 24:41 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle van blydskap nog nie kon glo nie en hulle verwonder, sê Hy vir hulle: Het julle hier iets om te eet?
LUKAS 24:41 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle van blydskap en verwondering nog nie kon glo nie, sê Hy vir hulle: “Het julle hier iets om te eet?”
LUKAS 24:41 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Omdat hulle dit van vreugde steeds nie kon glo nie en verbaas was, sê Hy vir hulle: “Het julle iets te ete hier?”
LUKAS 24:41 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl hulle uit blydskap nog nie geglo het nie, en hulle verwonderd het, sê Hy vir hulle: Het julle hier iets om te eet?