LUKAS 24:25
LUKAS 24:25 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Jesus vir die twee mans: “Hoekom verstaan julle nie wat gebeur het nie? Hoekom wil julle nie glo wat die profete gesê het nie?
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: O Onverstandiges, met harte wat traag is om te glo alles wat die profete gespreek het!
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Hy vir hulle: “Wat 'n gebrek aan begrip en wat 'n traagheid van gees! Glo julle dan nie al die dinge wat die profete gesê het nie?
Deel
Lees LUKAS 24