LUKAS 24:22
LUKAS 24:22-23 Bybel vir almal (ABA)
'n Paar vroue wat by ons is, het vroeg die oggend by die graf gekom en hulle het nie Jesus se liggaam daar gekry nie. Ons was verbaas daaroor. Die vroue sê ook hulle het engele gesien en die engele het gesê Jesus lewe.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar sommige vroue uit ons het ons ook ontstel nadat hulle vroeg by die graf was
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
En nou het 'n paar vroue uit ons kring ons ook nog ontstel. Hulle was vanmôre vroeg by die graf
Deel
Lees LUKAS 24