LUKAS 24:13
LUKAS 24:13 Bybel vir almal (ABA)
Dieselfde Sondag het twee van die mense wat ook altyd by Jesus se dissipels was, na die dorpie Emmaus geloop. Emmaus was 60 stadioi van Jerusalem.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN twee van hulle was dieselfde dag op pad na 'n dorp wat agt myl van Jerusalem af was, met die naam van Émmaüs.
Deel
Lees LUKAS 24LUKAS 24:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op dieselfde dag was twee van hulle op pad na 'n dorpie met die naam Emmaus, twaalf kilometer van Jerusalem af.
Deel
Lees LUKAS 24