LUKAS 22:47
LUKAS 22:47 Bybel vir almal (ABA)
Jesus was besig om te praat, toe kom daar 'n klomp mense by hulle. Judas, een van die dissipels, het voor geloop. Hy het nader gekom na Jesus toe om Hom te soen.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN terwyl Hy nog spreek, kom daar 'n skare; en hy wat Judas genoem word, een van die twaalf, het voor hulle uit geloop en nader gekom na Jesus om Hom te soen.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Jesus nog praat, kom 'n klomp mense daar aan. Die een wat Judas genoem is, een van die twaalf, het hulle gelei en nader gekom na Jesus toe om Hom te soen.
Deel
Lees LUKAS 22