LUKAS 22:14
LUKAS 22:14 Bybel vir almal (ABA)
Toe dit die regte tyd was, het Jesus by die tafel gaan sit en die apostels, die dissipels, het saam met Hom gaan sit.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die uur kom, het Hy aan tafel gegaan en die twaalf apostels saam met Hom.
Deel
Lees LUKAS 22LUKAS 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe dit tyd was, het Jesus aan tafel gegaan en die apostels saam met Hom.
Deel
Lees LUKAS 22