LUKAS 21:35
LUKAS 21:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
soos ’n strik oorval nie. Want daardie dag sal oor al die aardbewoners kom.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:35 Bybel vir almal (ABA)
Dit sal wees soos 'n vangstrik wat skielik 'n voël vang. Ja, dit sal skielik gebeur met al die mense wat op die aarde woon.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want soos 'n strik sal hy kom oor almal wat op die hele aarde woon.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daardie dag sal skielik op al die bewoners van die hele aarde neerkom.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
soos 'n valstrik nie. Want dit sal oor almal kom wat op die hele aarde woon.
Deel
Lees LUKAS 21