LUKAS 21:33
LUKAS 21:33 Bybel vir almal (ABA)
Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.”
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nie verbygaan nie.
Deel
Lees LUKAS 21