LUKAS 21:10
LUKAS 21:10 Bybel vir almal (ABA)
Toe het Jesus vir die mense gesê: “Die een volk sal teen die ander volk oorlog maak, die mense van een land sal teen die mense van 'n ander land oorlog maak.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Hy vir hulle: Die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder sê Hy vir hulle: “Die een nasie sal teen die ander te staan kom en die een koninkryk teen die ander.
Deel
Lees LUKAS 21LUKAS 21:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verder het Hy ook vir hulle gesê: “Een nasie sal teen 'n ander nasie optrek, en een koninkryk teen 'n ander koninkryk.
Deel
Lees LUKAS 21