LUKAS 2:51
LUKAS 2:51 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het toe saam met sy ouers na Nasaret gegaan, en Hy was gehoorsaam aan sy ouers. Sy ma het alles onthou wat gebeur het, en sy het baie maal daaroor gedink.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:51 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het saam met hulle gegaan en in Násaret gekom, en Hy was hulle onderdanig. En sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:51 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het toe saam met hulle na Nasaret toe teruggegaan, en Hy was aan hulle onderdanig. Sy moeder het al hierdie dinge in haar hart bewaar.
Deel
Lees LUKAS 2