LUKAS 2:4
LUKAS 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josef het ook opgegaan van Galiléa, uit die stad Násaret, na Judéa, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Josef het in Nasaret in Galilea gewoon, maar hy moes na Betlehem gaan om te registreer. Betlehem was die stad van koning Dawid, en Josef was van die nageslag van koning Dawid.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook Josef het gegaan. Hy het van die dorp Nasaret in Galilea na Judea toe gegaan, na Betlehem, die stad van Dawid, omdat hy tot die huis en geslag van Dawid behoort het.
Deel
Lees LUKAS 2