LUKAS 2:37
LUKAS 2:37 Bybel vir almal (ABA)
Nadat hy gesterf het, het sy nie weer getrou nie. Sy was nou 84 jaar oud en sy was elke dag by die tempel. Sy het God elke dag en nag gedien en gevas en gebid.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en sy was 'n weduwee van omtrent vier-en-tagtig jaar. Sy het nie weggebly van die tempel nie, en met vaste en gebede God gedien, nag en dag.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
het sy weduwee gebly. Sy was nou al vier en tagtig jaar oud. Sy het nie van die tempel af weggebly nie en het God dag en nag gedien deur te vas en te bid.
Deel
Lees LUKAS 2