LUKAS 2:20
LUKAS 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die herders het teruggegaan en God verheerlik en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het, net soos aan hulle gesê is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die skaapwagters het teruggegaan na die veld en hulle kuddes terwyl hulle God loof en prys oor wat die engele vir hulle vertel het, en omdat hulle die Kind gesien het, net soos die engel gesê het.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:20 Bybel vir almal (ABA)
Die skaapwagters het teruggegaan. Hulle het God geloof en geprys oor alles wat hulle gehoor en gesien het. Dit het alles gebeur soos die engel vir hulle vertel het.
Deel
Lees LUKAS 2