LUKAS 2:17
LUKAS 2:17 Bybel vir almal (ABA)
Toe die skaapwagters dit alles sien, het hulle vir die mense vertel wat die engel vir hulle gesê het oor hierdie Kindjie.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle dit gesien het, het hulle oral die woord bekend gemaak wat aan hulle van dié Kindjie vertel is.
Deel
Lees LUKAS 2LUKAS 2:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle Hom sien, het hulle vertel wat oor hierdie Kindjie aan hulle gesê is.
Deel
Lees LUKAS 2