YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 19:7

LUKAS 19:7 Bybel vir almal (ABA)

Maar almal wat dit gesien het, was ontevrede. Hulle het gesê: “Jesus het by 'n sondige man se huis ingegaan om daar te bly.”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe almal dit sien, het hulle gemurmureer en gesê: Hy het by 'n sondige man tuisgegaan.

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal wat dit gesien het, het beswaar gemaak en gesê: “Hy gaan by 'n sondige man tuis!”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Almal wat dit gesien het, het gemor en gesê: “Hy gaan by 'n sondige man tuis.”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe hulle dit sien, het hulle almal gemurmureer en gesê: Hy het weggegaan om by 'n man wat 'n sondaar is, te besoek.

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:7 Die Boodskap (DB)

Natuurlik was die mense van die dorp glad nie bly oor Jesus se keuse nie. “Wat vang hy aan? Hoekom gaan bly hy by die grootste skelm in die dorp?”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Almal wat dit gesien het, het geprotesteer en gesê: “Hy het jou werklik tuisgegaan by ’n sondige man!”

Deel
Lees LUKAS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's