LUKAS 19:48
LUKAS 19:48 Bybel vir almal (ABA)
maar hulle kon nie besluit hoe hulle dit sal doen nie, want al die mense het van Jesus gehou en hulle het graag na Hom geluister.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:48 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hulle het niks gevind wat hulle kon doen nie, want die hele volk het Hom aangehang en na Hom geluister.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:48 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle kon egter niks vind wat uitvoerbaar was nie, omdat die hele volk gretig na Hom geluister het.
Deel
Lees LUKAS 19