LUKAS 19:43
LUKAS 19:43 Bybel vir almal (ABA)
Ek huil oor julle, want daar sal 'n tyd kom wanneer julle vyande 'n grondwal rondom die stad sal bou. Hulle soldate sal rondom julle wees en julle sal nie uit die stad kan gaan nie.
LUKAS 19:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want daar sal dae oor jou kom dat jou vyande 'n skans rondom jou sal opwerp en jou omsingel en jou van alle kante insluit.
LUKAS 19:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar sal dae oor jou kom dat jou vyande vestings teen jou oprig en jou omsingel en jou van alle kante beleër.
LUKAS 19:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want daar sal dae vir jou aanbreek wanneer jou vyande skanse teen jou oprig, jou omsingel en jou van alle kante af beleër.
LUKAS 19:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want daar sal dae oor jou kom dat jou vyande 'n sloot rondom jou sal gooi en jou sal omsingel en jou van alle kante in hou