LUKAS 19:40
LUKAS 19:40 Bybel vir almal (ABA)
Maar Jesus het vir hulle gesê: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, dan sal die klippe hard skree en dit sê.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:40 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle, as hulle swyg, sal die klippe uitroep.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:40 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Hy antwoord: “Ek sê vir julle: As hulle stilbly, sal die klippe uitroep.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:40 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Hy het geantwoord: “Ek sê vir julle, as hulle stilbly, sal die klippe dit uitroep!”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:40 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy antwoord en sê vir hulle: Ek sê vir julle dat, as hulle sou stilbly, die klippe dadelik sou uitroep.
Deel
Lees LUKAS 19