LUKAS 19:36
LUKAS 19:36 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Jesus verder gery op die donkie, en die mense het van hulle klere op die pad voor Hom oopgegooi.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl Hy voortgaan, gooi hulle hul klere oop op die pad.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl Hy aanry, het hulle van hulle klere op die pad oopgegooi.
Deel
Lees LUKAS 19