LUKAS 19:35
LUKAS 19:35 Bybel vir almal (ABA)
Die dissipels bring toe die jong donkie na Jesus toe, en hulle gooi van hulle klere oor die donkie, en hulle tel Jesus op die donkie.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:35 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe bring hulle hom na Jesus toe, en hulle lê hul klere op die vul en laat Jesus daarop sit.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:35 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe bring hulle die donkie na Jesus toe. Daarna gooi hulle van hulle klere op sy rug en help Jesus opklim.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:35 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het toe die donkievul na Jesus geneem. Hulle het hulle boklere oor die donkievul gegooi en Jesus laat opklim.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:35 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hulle het hom na Jesus gebring, en hulle het hul klere op die vul gegooi en Jesus daarop gesit.
Deel
Lees LUKAS 19