LUKAS 19:31
LUKAS 19:31 Bybel vir almal (ABA)
En wanneer iemand vir julle vra hoekom julle die donkie losmaak, dan moet julle sê: Die Here wil hom gebruik.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand julle vra: Waarom maak julle hom los? — moet julle so vir hom sê: Die Here het hom nodig.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as iemand vir julle vra: ‘Waarom maak julle hom los?’ moet julle antwoord: Die Here het hom nodig.”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As iemand julle vra, ‘Waarom maak julle hom los?’ moet julle só antwoord, ‘Die Here het hom nodig.’ ”
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as iemand vir julle vra: Waarom maak julle hom los? so moet julle vir hom sê: Omdat die Here hom nodig het.
Deel
Lees LUKAS 19