LUKAS 19:3
LUKAS 19:3 Bybel vir almal (ABA)
Hy wou graag vir Jesus sien, hy wou sien wie Hy is. Maar omdat daar so baie mense was, kon Saggeus nie vir Jesus sien nie, want Saggeus was 'n kort mannetjie.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het probeer om Jesus te sien, wie Hy was; maar vanweë die skare kon hy nie, omdat hy klein van persoon was.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het geprobeer om Jesus te sien, maar weens die skare kon hy nie, omdat hy te kort was.
Deel
Lees LUKAS 19