LUKAS 19:27
LUKAS 19:27 Bybel vir almal (ABA)
En daardie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle moet wees nie, bring hulle en maak hulle dood hier voor my.’ ”
LUKAS 19:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daardie vyande van my wat nie wou hê dat ek koning oor hulle sou wees nie, bring hulle hier en slaan hulle voor my dood.
LUKAS 19:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
En daardie vyande van my wat nie wou hê dat ek hulle koning moet wees nie, bring hulle en maak hulle hier voor my dood!”
LUKAS 19:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En daardie vyande van my wat nie wou gehad het dat ek koning oor hulle moes wees nie, bring hulle hierheen en maak hulle hier voor my dood.’ ”
LUKAS 19:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar daardie my vyande wat nie wou hê dat ek oor hulle sou heers nie, bring hierheen en maak hulle voor my aangesig dood.