LUKAS 19:24
LUKAS 19:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Hy het toe aan die omstanders die opdrag gegee: ‘Vat die muntstuk van hom af weg, en gee dit aan die een wat die tien muntstukke het.’
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:24 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê die koning vir sy amptenare: ‘Vat die geldstuk van hom weg en gee dit vir die slaaf wat tien geldstukke het.’
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aan die wat daarby staan, sê hy: Neem die pond van hom weg en gee dit aan hom wat die tien ponde het
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarop sê hy vir dié wat daar staan: ‘Vat die muntstuk van hom af weg en gee dit vir die een wat die tien muntstukke het.’
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy beveel toe die omstanders, ‘Vat die mina by hom weg en gee dit vir die een wat tien mina het.’
Deel
Lees LUKAS 19