LUKAS 19:14
LUKAS 19:14 Bybel vir almal (ABA)
Maar baie van die mense het niks van die koning se seun gehou nie, en nadat hy weggegaan het, het hulle boodskappers na hom toe gestuur om vir hom te sê: ‘Ons wil nie hê jy moet koning wees oor ons nie.’
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar sy medeburgers het hom gehaat en 'n gesantskap agter hom aan gestuur om te sê: Ons wil nie hê dat hierdie man koning oor ons moet wees nie.
Deel
Lees LUKAS 19LUKAS 19:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Sy landgenote het hom egter gehaat en 'n afvaardiging agterna gestuur om te sê: ‘Ons wil nie hierdie man as koning hê nie.’ Maar hy het tog die koningskap ontvang.
Deel
Lees LUKAS 19