YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 19:10

LUKAS 19:10 Bybel vir almal (ABA)

Ek, die Seun van die mens, het gekom om almal wat verlore is, te soek en te red.”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Seun van die mens het immers gekom om te soek en te red wat verlore is.”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die •Seun van die Mens het gekom om diegene wat verlore is, te soek en te verlos.”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was.

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:10 Die Boodskap (DB)

Jy ook! Ek, die Seun van die mens, het gekom om mense te soek wat op die verkeerde pad leef. Ek maak hulle lewens splinternuut.”

Deel
Lees LUKAS 19

LUKAS 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek, die Seun van die Mens, het immers gekom om wat verlore is, te soek en te red.”

Deel
Lees LUKAS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's