LUKAS 15:31
LUKAS 15:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Toe sê die pa vir hom: ‘Kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is ook joune.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:31 Bybel vir almal (ABA)
Die pa sê toe vir die oudste seun: ‘My kind, jy is altyd by my, en alles wat ek het, is joune.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê hy vir hom: Kind, jy is altyd by my, en al wat myne is, is joue.
Deel
Lees LUKAS 15