YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 15:28

LUKAS 15:28 Bybel vir almal (ABA)

Toe word die oudste seun baie kwaad en hy wou nie in die huis ingaan nie. Sy pa het uitgekom en hy het vir die seun gesoebat om in te gaan.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hy het kwaad geword en wou nie binnegaan nie. Sy vader gaan toe uit en smeek hom.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Toe het die oudste seun kwaad geword en hy wou nie in die huis ingaan nie. Sy pa gaan toe uit en praat mooi met hom

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:28 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het briesend kwaad geword en wou nie ingaan nie, maar sy vader het uitgekom en mooi met hom gepraat.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:28 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy was kwaad en wou nie ingaan nie; daarom het sy vader uitgegaan en hom gesmeek.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:28 Die Boodskap (DB)

“Maar die oudste broer was so kwaad hieroor dat hy nie eens sy broer wou gaan groet nie. Toe sy pa daarvan hoor, was hy hartseer. Hy het na sy oudste seun toe gestap en vir hom gaan vra om saam met hulle te kom feesvier.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die ouer broer het hom liederlik vererg en wou nie ingaan nie. Sy pa het toe uitgekom en hom gesoebat

Deel
Lees LUKAS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's