LUKAS 15:26
LUKAS 15:26 Bybel vir almal (ABA)
Hy roep toe een van die slawe en vra vir hom wat by die huis gebeur.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy roep een van die diensknegte na hom toe en vra wat dit beteken.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy roep toe een van die bediendes nader en vra hom wat aan die gang is.
Deel
Lees LUKAS 15