LUKAS 15:25
LUKAS 15:25 Die Boodskap (DB)
“Die ouer broer het nie geweet sy broer is terug nie, want hy was buite in die veld. Toe hy naby die huis kom, sien hy dat daar ’n groot partytjie op die plaas aan die gang is. Van ver af kon hy die musiek hoor en al die mense wat feesvier en dans.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:25 Bybel vir almal (ABA)
Die oudste seun was in die veld. Toe hy later naby die huis kom, hoor hy die mense maak musiek en hulle dans.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy oudste seun was in die veld, en terwyl hy al nader na die huis kom, hoor hy musiek en beurtsange.
Deel
Lees LUKAS 15