LUKAS 15:24
LUKAS 15:24 Bybel vir almal (ABA)
Want hierdie seun van my was dood en hy lewe weer, hy was weg en ons het hom weer gekry.’ Hulle het toe begin om vrolik fees te vier.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:24 Die Boodskap (DB)
Ons gaan eet en lag en bly wees, want my seun is terug! Ek het gedink hy’s al dood, maar kyk, hy leef! Hy was weg, maar nou’s hy terug waar hy hoort: in sy pa se huis.’
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want hierdie seun van my was dood en het weer lewendig geword; en hy was verlore en is gevind. En hulle het begin vrolik word.
Deel
Lees LUKAS 15