LUKAS 15:16
LUKAS 15:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het verlang om sy maag te vul met die peule wat die varke eet, en niemand het dit aan hom gegee nie.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:16 Bybel vir almal (ABA)
Die seun het gewens hy kan saam met die varke eet van die peule sodat hy nie meer honger is nie, maar niemand het dit vir hom gegee nie.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar het hy gewens hy kon sy honger stil met die peule wat die varke eet, maar niemand het hom daarvan gegee nie.
Deel
Lees LUKAS 15