YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 15:14

LUKAS 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen die tyd dat sy geld opgeraak het, het ’n groot hongersnood oor die land gekom en hy het begin honger ly.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Bybel vir almal (ABA)

Toe hy al sy geld uitgemors het, het daar 'n groot hongersnood in daardie land gekom. Die seun het begin swaarkry.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En toe hy alles deurgebring het, kom daar 'n swaar hongersnood in daardie land, en hy het begin gebrek ly.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat hy alles deurgebring het, het daar 'n kwaai hongersnood in daardie land gekom, en ook hy het begin gebrek ly.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Teen die tyd dat hy alles uitgegee het, het daar 'n baie ernstige hongersnood in daardie land uitgebreek, en hy het begin gebrek ly.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe hy alles uitgedien het, het daar 'n geweldige hongersnood in daardie land ontstaan; en hy het begin gebrek ly.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Die Boodskap (DB)

Kort voor lank was al sy geld op. Toe breek daar ’n groot hongersnood in die land uit sodat die jongman niks gehad het om te eet nie.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Teen die tyd dat sy geld opgeraak het, het ’n groot hongersnood oor die land gekom en hy het begin honger ly.

Deel
Lees LUKAS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's