YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 15:10

LUKAS 15:10 Bybel vir almal (ABA)

Ek sê vir julle, so sal die engele van God bly wees oor een sondaar wat verander en doen wat God wil hê.”

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So, sê Ek vir julle, is daar blydskap voor die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sê vir julle: Net so is daar blydskap onder die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.”

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

So, sê Ek vir julle, is daar blydskap onder God se engele oor een sondaar wat hom bekeer.”

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Net so sê Ek vir julle, daar is blydskap in die teenwoordigheid van die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:10 Die Boodskap (DB)

“Net so is daar groot vreugde in die hemel wanneer een sondaar terugkom op die regte pad. Dan vier al die engele voor God se troon fees.”

Deel
Lees LUKAS 15

LUKAS 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net so is daar blydskap onder God se engele as net een sondaar tot inkeer kom.”

Deel
Lees LUKAS 15
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's