LUKAS 15:1
LUKAS 15:1 Bybel vir almal (ABA)
Al die tollenaars en sondaars het na Jesus toe gekom om na Hom te luister.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN al die tollenaars en sondaars het die gewoonte gehad om na Hom te kom en na Hom te luister.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die tollenaars en sondaars het almal die gewoonte gehad om na Jesus te kom luister.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die •tollenaars en die sondaars het dikwels nader gekom om na Hom te luister.
Deel
Lees LUKAS 15LUKAS 15:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe het al die tollenaars en sondaars na Hom gekom om na Hom te luister.
Deel
Lees LUKAS 15