LUKAS 14:7
LUKAS 14:7 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gesien die mense wil graag die belangrikste sitplekke by die tafel hê, die plekke naby die eienaar van die huis. Toe vertel Jesus vir die mense by die ete 'n gelykenis. Hy het gesê
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN toe Hy merk hoe hulle die voorste plekke uitkies, vertel Hy aan die genooides 'n gelykenis en sê vir hulle
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus merk hoe hulle die voorste plekke aan tafel uitsoek, vertel Hy aan die genooides die volgende gelykenis
Deel
Lees LUKAS 14