LUKAS 14:20
LUKAS 14:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou en daarom kan ek nie kom nie.
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nog 'n ander een sê: ‘Ek is pas getroud, daarom kan ek nie kom nie.’
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:20 Bybel vir almal (ABA)
'n Ander man het gesê: ‘Ek het getrou en daarom kan ek nie kom nie.’
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nog 'n ander een het gesê, ‘Ek is pas getroud, en daarom kan ek nie kom nie.’
Deel
Lees LUKAS 14LUKAS 14:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En 'n ander een het gesê: Ek het 'n vrou getrou, en daarom kan ek nie kom nie.
Deel
Lees LUKAS 14